Hoffman's River Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Hoffman's River Rest is in Cannonville geleë en bied slaapplek aan 8 gaste.

Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Al 3 kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die sitkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en gaste kan etes by die eetkamertafel geniet. Die eenheid het ook 'n kaggel. Die leefarea het 'n slim-TV en die hele eenheid het WiFi.

Gaste kan op die houtdek met 'n uitsig oor die Sondagsrivier of langs die vuurput ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Privaat landingskaai is beskikbaar vir boot- en visvangaktiwiteite. Let asb. daarop dat dele van die eenheid slegs deur trappe bereik kan word en dus miskien nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Hoffman's River Rest is slegs 4 km vanaf die Addo-olifantpark se Mathyolweni-hek en 40 km vanaf Port Elizabeth.

Met die Nasionale Addo Olifantpark op die drumpel en die pragtige Sondagsrivier in die agtertuin, is Hoffman's River Rest die perfekte plek om te rus ná 'n dag se wildkyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Hoffman's River Rest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hoffman's River Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 R1 870 per nag (plek vir 8)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za