Hogsback Akkommodasie by Hogrock Falls | LekkeSlaap
+21

Hogrock Falls

Silver Birch-kothuis
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Silver Birch-kothuis bied oopplan-verblyf met 'n solderkamer-styl en is versier met oorspronklike skilderye deur die kunstenaar wat die kothuis ontwerp het. Geniet die Victoriaanse bad soos jy deur die bome loer en ontspan in die knus sitarea wat rondom 'n kaggel gerangskik is. Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die beddens is oorgetrek met donsduvets vir koue winteraande. Daar is ook 'n kombuis en gaste het toegang tot die draagbare braai en 'n vuurput-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kontak asb, die instansie oor troues en funksies by die watervalle. Let asb. daaarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms aangesien dit onderhewig is aan veranderinge a.g.v. onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Copper Aloe-kothuis
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Copper Aloe-kothuis lyk soos 'n 'hobbit'-huisie en kyk uit oor die woud. Die sitarea is rondom 'n Queen Anne-kaggel gerangskik en het 'n dagbed met 'n uitsig oor die bome. Die badkamer is ingerig met 'n waterkan-styl-stort. Die plaasstyl-kombuisie is ingerig vir selfsorg. Daar is slaapplek vir 4 mense in die kothuis op 1 koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Soos Silver Birch het gaste ook toegang tot die draagbare braai en 'n vuurput-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kontak asb, die instansie oor troues en funksies by die watervalle. Let asb. daaarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms aangesien dit onderhewig is aan veranderinge a.g.v. onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 42, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5OWJlNWE0LWQ4MmQtNGQ4Ni1hMTc0LWQ1NDM5NWQ1MTRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 42 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.57522 26.91559
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za