LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hole in the Wall Resort | LekkeSlaap
+242

Hole in the Wall Resort

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umthombe-distrik, Koffiebaai, 3610, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hole in the Wall, in Koffiebaai, bied prentjiemooi natuurtonele en is omring deur 'n eindelose, ongerepte kuslyn.

Die ruim selfsorg-chalets is tussen welige tuine op 'n krans geleë en kyk uit oor die oseaan. Elke chalet het een tot drie slaapkamers, 'n leefkamer en kombuisie. Die privaat braai-areas is ook ideaal vir opelug-aandetes.

Daar is geriewe op die perseel wat vir gaste van alle ouderdomme voorsiening maak, waaronder 'n swembad, gesondheidspa, 'n restaurant en kroeg en 'n speelkamer vir die kinders.

Die afgeleënheid van Hole in the Wall-oord maak dit die ideale bestemming vir voëlkyk, natuurwandelings, staproetes en visvang. Die strand is direk voor die oord en het 'n lieflike, natuurlike baai.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 65 resensies vir Hole in the Wall Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Umthombe-distrik, Koffiebaai, 3610, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hole in the Wall Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umthombe-distrik, Koffiebaai, 3610, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNTY3MjBkLTQ4MTQtNGY0OS04Njc0LTM0YzM0YjUzYTg3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Umthombe District Coffee Bay 3610 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.033264215403 29.110191464424
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!