Home Away from Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Didri S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker al was dit kort.
Janes B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker geslaap, baie dankie.
Ian N - Nov 2023
Algehele gradering
Beslis 'n heerlike wegbreek.
Janes B - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik lekker geslaap.
Anita H - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye mense. Altyd bereid om te help met enige iets.
Liza S - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi skoon en goed toegerus.
Annah M - Mrt 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Tshiamo M - Okt 2022
Algehele gradering
Mostly quiet. I was given a lot of freedom on the premises. Cleaners come by consistently.
Ronel L - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Paul V - Sep 2022
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ek al oorgebly het! Sal dit regtig aanbeveel.
Natasja R - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Marizaan C - Mei 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Erika L - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie vriendelik en het ons vroeër laat ingaan sodat ons betyds was vir troue.
Karen D - Jul 2021
Algehele gradering
Was bietjie duur vir 1 persoon.
Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam
Mandy S - Mei 2021
Algehele gradering
Puik voel soos n tikkie hemel.
Alec D - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was regtig 'n goed geleë, netjiese en waarde vir geld ondervinding
Melissa M - Feb 2020
Algehele gradering
Sakpas, ruim akkommodasie met luilekker ontspanningsgeriewe.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klippanweg 531, Christiaanville, Montana, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom