@ Home Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@Home Guest House in Protea Park, een van Rustenburg se luukse voorstede is net 'n plesier om te besoek! Dié luukse gastehuis het pragtige kamers wat goed ingerig is. Die atmosfeer en aandag aan detail en persoonlike diens maak @Home ekstra spesiaal.

Ons bied verblyf in 13 luukse kamers wat elkeen versier is om die unieke persoonlikheid, die natuurlike elegansie en bekoorlikheid te weerspieël. Dit is 'n egte Suid-Afrikaanse huis waar jy so tuis soos by jou eie huis en waarlik welkom sal voel. Die kamers bevat of dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het hul eie en suite-badkamers en eie ingange wat lei na die patio en tuin-area.

@Home is ook naby Sun City en die Pilanesberg Wildreservaat geleë en ons is net 45 minute vanaf die Wieg van die Mensdom en nie te ver van die middestad van Rustenburg of die Waterfall Mall nie. Voëls is volop hier, so 'n mens voel sommer baie na aan die natuur.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ Home Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za