Home on a Hill
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosveldlaan 9, Lushof, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Home on a Hill bied gerieflike verblyf op 'n plaas in Tzaneen. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat in die natuur wil ontspan of oornagverblyf op pad na die Krugerwildtuin soek.
Dié selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, staanwaaier, spieëltafel en 'n kluis. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte, privaat toilet. Handdoeke en linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, broodrooster, eetgerei, breekware, pakplek, wasmasjien, 'n tuimeldroër en stryktoerusting toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met stromingsdienste. Daar is 'n tussenvertrek met 'n etenstafel, lugversorging en 'n werksruimte. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Home on a Hill is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van sonkrag gebruik. Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n welige tuin. Hierdie eenheid is naby winkels, restaurante, asook plaaslike besienswaardighede en doendinge.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rassie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Bosveldlaan 9, Lushof, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Home on a Hill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tzaneen Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosveldlaan 9, Lushof, Tzaneen, 0850, Limpopo