Home Suite Hotels Rosebank

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jul 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Home Suite Hotels Rosebank is 'n stedelike boetiekhotel in Rosebank, Johannesburg wat ideaal is vir oordeelkundige reisiger. Dié hotel is 1,1 km van Rosebank se Gautrain-stasie af en bied toegang tot die area se winkels, eetplekke en sakegeriewe.

Verblyf word in 25 kamers en 2 woonstelle aangebied. Elke kamer is smaakvol versier en het 'n en suite-badkamer en 'n sitarea. Die woonstelle het ook elkeen 'n badkamer, 'n sitarea in die slaapkamer, 'n kombuisie wat ten volle met 'n oond en 'n stoof toegerus is, en 'n privaat balkon.

Die swembaddek bied 'n uitsig oor die bome en die hotel het 'n koffiewinkel met 'n seisoenale spyskaart. Die spyskaart maak voorsiening vir dieetvoorkeure. Daar is ook geriewe waar gaste op die perseel kan vergader. Die vergaderkamer het plek vir 16 afgevaardigdes en bied toegang tot 'n privaat balkon.

Ontspan by die swembad, oefen by die hotel se Virgin Active-vennootskap of verken die besige buurt.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Home Suite Hotels Rosebank gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 R1 575 per nag (plek vir 2)

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jul 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za