Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homeindahills

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. daarop dat die eenheid trappe het en is 'n rookvrye sone.
Klein tot medium-grootte, goedgemanierde honde is welkom, maar let daarop dat die tuin nie omhein is nie.
Alle troeteldiere moet aan 'n leiband wees wanneer hulle in die dorp is.
Daar is 'n platskerm-TV met basiese kanale en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.
'n DVD-speler met 400 verskillende DVD's is beskikbaar.
Die eenheid word nie gedurende verblyf skoongemaak nie, tensy dit spesifiek versoek word. Dit beloop ’n ekstra koste van R150 en die eenheid moet dus ontruim wees tussen 11:00 en 14:00.
Indien dit nie versoek word nie word gaste verseker dat niemand die eenheid binnegaan nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare-straat 4, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsButyEb14KysAtPGIjbPwPuj15v4DHkKd1UWRhdG7y3lrVZTIY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 4 5 1 4 4 Mare Street Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.942968060673 29.938548803329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem