Homely Suburban Escape
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 78 Gideon Scheeper Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Homely Suburban Escape, geleë in die hartjie van Bloemfontein, bied gemaklike akkommodasie omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Omliggende plekke:
Bramfischer Lughawe - 14 km
Sentrale Universiteit van Tegnologie - 2.6 km
Loch Logan Waterfront - 3.2 km
Medi Clinic - 4.0 km
Mimosa Mall - 3.9 km
Nasionale Hospitaal - 1.9 km
Nasionale Vroue Gedenkteken (Anglo-Boereoorlog) - 1.9 km
Pick n Pay (Verskeie Winkels) - 850 m tot 2.6 km
Rosepark Hospitaal - 2.7 km
Universitas Hospitaal - 3.7
Universiteit van die Vrystaat - 4.3 km
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 78 Gideon Scheeper Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
78 Gideon Scheeper Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang