- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Homestead B&B is in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dié B&B is 15 jaar oud en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, soos B&B, selfsorg, karavaanstaaplekke en kampeerplek.
Homestead B&B het gastekamers, selfsorg-eenhede, 'n karavaanpark en 'n kampeerterrein vir tente. Daar is B&B-kamers wat elkeen slaapplek het vir 2 of meer gaste. Al die gastekamers is en suite en het 'n kombuisie en 'n privaat ingang van die tuin af. Daar is eenhede met 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer met 'n stort wat ideaal is vir gesinne of groter groepe. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaiers, haardroërs, 'n yskas en 'n braai. 6 van die gastekamers het lugversorging. Ablusiegeriewe is beskikbaar vir die tente en karavaanpark.
Geriewe op die perseel sluit visvang, voëlkyk en 'n plonspoel in.
Nabygeleë aktiwiteite sluit fietsry, perdry, tennis en wildritte in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 89
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Homestead B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Addo Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom