Indien jy Addo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Addo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Addo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Addo akkommodasie
2 lekke plekke om te bly
Homestead B&B is in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dié B&B is 15 jaar oud en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, naamlik B&B, selfsorg, karav...
The Kraal Addo Country Estate is die poort na Addo, slegs 11 km van Addo-olifantpark se hoofhek af, en naby alles wat Addo bied. Dit bied ge...
Addo African Home, Restaurant and Safari is in die Oos-Kaap, 'n provinsie wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, strande, voetlaanroetes ...
River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo geleë is. Dit is...
Chrislin Addo Lodge 'n rustige toevlugsoord wat omring is deur Addo sitrusplase. Ons is geleë in die hartjie van die malaria-vrye Addo, 12 k...
Stellenhof Gastehuis is 'n Kaap-Hollandse-styl B&B. Die Addo-olifantpark grens aan dié gastehuis. Daar is 10 luukse kamers. Drie van die ...
Casa Mia Health Spa & Guesthouse is 45 minute se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 15 minute se ry vanaf Addo-olifantpark. Dié gastehuis...
Stable Cottages is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap geleë, 'n area wat welbekend is vir sy pragtige roetes, strande, voetslaanro...
Elephant House is 'n eksklusiewe lodge naby die Addo Olifantpark, in die sonnige Sondagsriviervallei. Die breë verandas met gerieflike rusba...
Africanos Country Estate bied B&B-verblyf in Addo wat perfek is vir gaste wat op soek is na luukse verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Di...
Welkom by die Addo akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.