Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeyguide Tented Safari Camp - Khoka Moya

Tentekamp
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyeleti Wildreservaat, Kruger Nasionale Park, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Honeyguide Tented Safari Camp - Khoka Moya is aan albei kante van ’n rivierbedding geleë. Dit bied ’n egte Afrika-ervaring sonder om luuksheid, veiligheid en gemak op te offer. Gaste word verwelkom by die groot, kleurvolle sit- en eetareas van die kampterrein wat uitsigte oor die groen grasvelde het. Hierdie grasveld lei na die swembad.

Elk van die 15 groot tente is ingerig met ’n gemaklike, moderne styl. Elkeen van die tente het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens verdeel kan word en ’n groot dagbed. Die tente het en suite-badkamers met dubbelstorte en -wasbak-eenhede en ’n aparte toilet.

Kinders van alle ouderdomme is welkom by Khoko Moya Kamp. Die tente is 60 m² en bied gemaklike slaapplek vir 4 gesinne. Al die tente word deur muskietnette beskerm. Baba-oppassers kan by Khoko Moya Kamp gereël word indien kennis vooraf gegee is, sodat die nodige reëlings getref kan word.

Die kos by die kamp is die hoogtepunt en etes is gewoonlik ’n gemeenskaplike affêre. Dit word buite by ’n lang tafel bedien by oop vure en fakkels om ’n egte bos-atmosfeer te skep. Eenvoudige tuisgemaakte disse wat gewoonlik met plaaslike produkte voorberei word, is oorvloedig en word voortreflik voorgesit. By Khoka Moya is daar ook ’n uitgebreide wynkelder en kroeg.

Honeyguide Tented Safari Camp - Khoka Moya is ’n safari-kampterrein met tente in die Manyeleti Wildreservaat naby die Kruger Nasionale Park geleë. Beleef die bosveld van Afrika en sy diverse wild met toere in opelug-voertuie deur die wildreservaat. Hiér kan jy die Groot 5 raakloop tydens staptogte gelei deur toergidse en spoorsnyers wat ondervinding en opleiding het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Manyeleti Wildreservaat, Kruger Nasionale Park, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyeleti Wildreservaat, Kruger Nasionale Park, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZDlmY2RmLTA4ZDgtNDA3OS04Mzk2LTEyZjdiZWRkMGU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag, vir 2 mense Manyeleti Game Reserve Kruger National Park 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.539734309601 31.40028963773