Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeynest Camping

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Honeynest Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Deann V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deann V
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerieflike kamplek, eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Ja, ons het baie lekker gebly en gekamp, geriewe voldoende, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Baie goeie kampterrein.

Loshande die beste kamp terrein waar ons as 'n gesin al was. Die gasheer het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Die terrein self is lieflik. Ablusiegeriewe is skoon (en beurtkrag bestand). Die grondpad na Honeynest is egter 'n bietjie uitdagend vir kleiner voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige kampplek in die natuur.

Baie lekker, rustige, veilige kampplek in die natuur. Al die geriewe is pragtig en silwerskoon. Bokke het ons gereeld op die kampterrein kom groet. Fanie en Anene is baie vriendelike mense, ons baie tuis laat voel en het lekker gesels. Staproete net lank genoeg om bloed vinnig te laat vloei en vars lug in te asem, die uitsig is fantasties. Sal die kampplek enige tyd weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elias B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid self. Ordentlike blaaskans in die stillte van natuur.

Baie netjiese fasiliteite en vriendelike eienaars. Werklik 'n ideale naweekwegbreek. Geen sein sorg vir baie goeie ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop julle word vinnig moeg sodat julle weer kan kom kuier.

Honeynest Camping
Pratish K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pratish K
Gesin met klein kinders

Amazing location and fantastic personalised service from the owners. Thank you for the wonderful stay!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

It was nice to have you with us. Thank you for a very clean camp site. We hope we will see you again.

Honeynest Camping
Elsje V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Rustige familie naweek!

Ons het heerlik gekamp by HoneyNest! Fanie en Anene het ons baie tuis laat voel en die kinders kan nie wag om terug te gaan vir nog familietyd sonder telefoon sein onder nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dit was omtrent 'n fees. Dit is wonderlik om kinders te sien wat die natuur so geniet. Baie dankie vir julle kuiertjie. Ons sien uit na die volgende een.

Honeynest Camping
Nicholas B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B
Saam met vriende

Peaceful, great place.

Beautiful people, wonderful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

It was great to have you. Thank you for leaving everything so neat.

Honeynest Camping
Cobus F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, rustig en veilig.

Dit was 'n baie skoon en netjiese kampplek. Eienaars bae vriendelik en behulpsaam. Baie rustige kampplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dit was baie aangenaam om julle by ons te kon verwelkom. Ons waardeer gaste wat die natuur geniet en die kamp skoon en netjies hou. Julle sal altyd welkom by ons wees.

Honeynest Camping
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon T
Gesin met klein kinders

Uitstekend en baie rustig - kinders het dit baie geniet.

Kinders het die speelplekkie en ten-pin bowling baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dankie dat julle ons tent gebruik het. Ons is baie bly julle het dit geniet. Moet nie vreemdelinge word nie.

Honeynest Camping
Leni V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leni V
Saam met vriende

Rustig en ontspanne.

Pragtig, skoon en netjies. Die wildsbokke is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons poog om die natuur die voorkeur te gee en dit is baie lekker om gaste te ontvang wat die natuur waardeer.

Honeynest Camping
Lana N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana N
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Fanie en Anene is oulike, gasvrye mense. Die kampplek is netjies. Daar is min tot geen selfoonopvangs nie en dit het ons tieners gedwing om hulle selfone te los en die natuur te geniet! Die fasiliteite is skoon en netjies en die rustigheid van sit was heerlik. Ons beveel graag Honey Nest aan en sal beslis hulle weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons wil graag dat die gaste rus en die natuur ervaar. Dit is voedsel vir die siel. Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het en so netjies gelaat het. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.

Honeynest Camping
Josua C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en veilig – die belangrikste wat ons by enige kampplek wil hê. Jy het jou eie badkamer, baie netjies.

Eienaars is baie gasvry en vriendelik, en maak gereeld ‘n draai om seker te maak alles is reg, hulle laat net beperkte hoeveelheid kampers op ‘n slag toe. Lekker konfyt en botter by hulle minimark gekoop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels K
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stil.

Baie stil. My kleindogter som dit so op. Die swembad en die trampolien is vir babatjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

As gevolg van grondformasie was dit nie moontlik om 'n groter swembad te bou nie, maar ons is besig met 'n groter swembad in 'n ander gedeelte wat binnekort oopgestel gaan word.
Die trampolien is wel net vir klein kinders bedoel.

Honeynest Camping
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie spesiale kampplek vir diegene wat stilte en die bosveld geniet.

Beslis aan te beveel vir almal wat die natuur geniet. Bokke wat deur kamp loop was baie spesiaal. Eienaars gee persoonlike aandag aan kampeerders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dit was baie spesiaal om julle te kon ontvang.

Honeynest Camping
Anna-mari P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid vir die siel

Gasvryheid, saligheid, rus en vrede. Ongelooflike lekker naweek spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Die helfte van die genot is die kamp. Die res is die gaste wat ons besoek. Baie dankie vir julle vriendelikheid en ook die manier waarop julle ons kamp waardeer.

Honeynest Camping
Ladel B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ladel B
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekke om te "recharge".

Wat 'n heerlike kampeerplekkie, klein, intiem en absoluut ideaal om kwaliteittyd saam jou mense te spandeer. As jy van stilte en natuur hou is die plekkie perfek vir jou! Sien uit na ons volgende kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons is bly dat ons ons doelwit bereik om rus en vrede te verskaf.
Sien uit na julle volgende besoek.

Honeynest Camping
Roy B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B
Saam met vriende

Awesome

Peace in a beautiful well looked after friendly campsite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

What a pleasure to have them. Great, fun, and friendly. Looking forward to the next visit.

Honeynest Camping
Anita K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Saam met vriende

Lekker naby wewgbreek as jy van stilte hou.

Eienaars vriendelik. Kamp plek netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang.

Honeynest Camping
Doanda M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doanda M

'n Heerlike, rustige naweek kuier.

'n Heerlike naweek kuier wat baie stil en rustig was. Baie dankie Fanie en Anene, julle gasvryheid oorskry by verre wat van kamp gashere verwag word! Die kuiers by elke staanplek eenkeer 'n dag word ook baie waardeer. Die badkamers en ablusieblok was regtig besonder netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dit is altyd lekker om met mense te kuier wat ook lief is vir die bos en die natuur respekteer. Die gaste maak die plek.
Ons waardeer die opmerking oor die ablusies. Ons het werklik probeer om dit iets besonders te maak. Baie dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Honeynest Camping
Marli K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeynest is werklik 'n plek vir ontspanning.

Die kampterrein is so mooi netjies en skoon. Ons is met vriendelikheid en gasvryheid ontvang en het sommer onmiddellik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dit was baie lekker om julle te kon ontvang. Vyf ster gaste en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien. Die bokkies kom ook al meer na ons.

Honeynest Camping
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herkie N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en stil.

Baie rustig en stil, lekker om die vuurtjie gesit, ideale plek om uit te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Aangename mense met respek vir die natuur. Hoop ons sien julle weer.

Honeynest Camping
Petrus F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F
Saam met vriende

Baie rustig, stil en lekker in die bos.

Baie rustige plek, weggesteek in die bos, nie te ver om te ry nie. Ablusiegeriewe baie netjies, mense baie vriendelik, het dit baie geniet dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Dit was baie lekker om so 'n groep te kon akkommodeer, wat gemaklik en vriendelik was. Ons hoop om julle weer te sien.

Honeynest Camping
Lucelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucelle J
Gesin met klein kinders

Baie stil en rustig.

Ons veblyf was baie rustig en ons het die stilte geniet. Die eniste negatiewe punt is dat 8 mense 1 toilet (wat nie behoorlik gewerk het nie) moes gebruik en dit was nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

Ongelukkig het die toilet se water inlaat verstop geraak. Ons het dit dadelik herstel toe die fout onder ons aandag gebring is. Daarna was dit skynbaar net 'n bietjie water wat uit die reservoir na die toilet gelek het. Nadat die gaste vertrek het het ek ondersoek ingestel en gevind dat hulle die handvatsel te hard opgetrek het en die draad binne gebuig het wat tot gevolg gehad het dat die seel nie behoorlik gewerk het nie. Ons is jammer dat hulle ervaring nie goed was nie. Ons het alles in ons vermoe gedoen om die probleme uit te stryk.

Honeynest Camping
Taryn Leigh D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn Leigh D
Gesin met tieners

Lovely venue for camping.

Honeynest Resort is a great place to go camping. The proper way with no electricity. Friendly and welcoming owners. It does have neat outdoor showers using a donkey to warm water up and fully functional toilets. You can purchase wood and ice at the venue. Each campsite has it's own braai facilities and water supply. We were 5 adults and 7 children ranging from ages 2 to 13 years old and there were plenty of fun things to do for the kids. Will definitely be camping at Honeynest Resort again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honeynest Camping se terugvoer

It was great to have you. Thank you for your kind words. We love campers like you. Hope we see you soon.

Fanie

Honeynest Camping
Martina P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is sweeter than honey!

Wonderful place, close to Johannesburg though far away from noise and traffic. Easy to reach. With its brand-new facilities the camping site offers hot water, a newly built pool, indoor and outdoor showers and a lovely bonfire place. Everything is clean and well-finished. The owners are extremely sweet and kind and they welcomed us with some typical South African fruits and biscuits: the best way to start our road trip through South Africa! I highly recommend Honey Nest Resort to everyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R30, Derby, 0347, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMzUwZTk2LWRmN2UtNGE2ZC1iOTg4LThhMGVjNDY3ZWExMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Off the R30 Derby 0347 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.840458201323 27.08559927093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem