Beskrywing
Die kampterrein het 8 staanplekke wat nie kragpunte het nie. Dit word deur die bosveld omring waar 'n mens 'n tent of 'n karavaan kan opslaan. Daar is vrieskasgeriewe op aanvraag en hout en ys word daagliks verkoop. Elke kampplek het ’n braai-area en ’n kraan met natuurlike boorgatwater. Daar is ook baie mooi privaat ablusiegeriewe vir elke gesin wat ’n toilet en warmwaterstort insluit. Die water word met 'n donkie warm gemaak. Die kamp het ’n opwasarea en ’n minimark op Saterdae waar varsgebakte brode, beskuit en ingelegde produkte gekoop kan word.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is vir kampeerplek en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampterrein het kragpunte en word deur die bosveld omring waar 'n mens 'n tent of 'n karavaan kan opslaan. Daar word daagliks hout en ys verkoop. Elke kampplek het ’n braai-area en ’n kraan met natuurlike boorgatwater. Daar is ook privaat ablusiegeriewe vir elke gesin wat ’n toilet en warmwaterstort insluit. Die water word met 'n donkie warm gemaak. Die kamp het ’n opwasarea. Saterdagmiddag is daar 'n minimark op die terrein waar brode, beskuit, ingelegde produkte, ens. gekoop kan word.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Tariewe is vir kampeerplek met kragpunt en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R30, Derby, 0347, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 96 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang