Horizon Bay 1405 by HMH
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 899R2 610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Horizon Bay 1405 is 'n asemrowende en moderne selfsorgwoonstel in die pragtige area van Blouberg.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wynkoeler toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër vir gaste se gerief. Dit lei na 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea met 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan uitstap op die balkon met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is die ideale plek om 'n oggendkoffie of skemerkelkie te geniet terwyl jy die asemrowende see-uitsigte bewonder.
Hierdie verblyf bied veilige parkeerplek in 2 parkeerplekke, en gaste kan die sprankelende swembad geniet.
Die verblyf is naby 'n verskeidenheid restaurante en kroeë, en gaste kan die plaaslike kulinêre toneel en 'n aand uit geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang