LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

Hornbill Private Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.

8 gaste

3 slaapkamers

7 beddens

4 badkamers

30% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 30% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mabalingwe 424, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0148, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hornbill Private Lodge is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat, 26 km vanaf Bela-Bela in Limpopo. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na privaatheid en rustigheid in 'n wildkykomgewing.

Die lodge bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet, 'n uitkykdek en 'n aparte aantrekkamer. Die ander 2 slaapkamers is onder - een het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander een het 4 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet.

Die lodge het ook 2 lapa's waarvan een 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en opwasarea, en 'n TV met DStv het. Die ander lapa het 'n kroeg, koffiestasie, buitebraaigeriewe en 'n boma reg langs dit.

Hornbill Private Lodge het ook veilige onderdakparkeerplek vir 3 voertuie en gaste kan van die kouewater- en warmwaterswembad en speelplek 80 meter van die huis af gebruik maak. Gaste het toegang tot Mabalingwe se geriewe in die reservaat tydens hul verblyf en hulle kan hulle eie wildritte doen.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Gesin met klein kinders
5.0
Must be on your bucket list. Our second year in a row. Great place, great atmosphere. Great weather. Lots of animals to see. No complai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Elise M
Gesin met klein kinders
5.0
Our stay was relaxing as well as having all we needed in our unit. Our unit was spotless. We had 2 game drives with Gift, who was frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Moshibudi Lillian M
Saam met vriende
5.0
Amazing and very spacious. We had a beautiful stay, clean and user-friendly. Housekeeping was done every day. I came with my family in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Tessa T
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die skoonmaakdiens en gratis wildritte was 'n bonus!
Jul 2026
Mattheus Jan Johannes L
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike mooi en rustig. Dit was die mees onvergeetlike naweek.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paulina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mabalingwe 424, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0148, Limpopo
  • Gaste dink Hornbill Private Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
30 % AF
R2 250 R1 575
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 250
30 % AF
R2 250 R1 575
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 250
30 % AF
R2 250 R1 575
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Mabalingwe 424, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0148, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06012f76f4721d3177650d231916436c556e7c79f90df67f0ccf55e151fa03ce3a3d8df9f00352436a743b1a6bd1b446398e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 8) 88 5 1 5 Mabalingwe 424 Mabalingwe Nature Reserve 0148 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.848004443551 28.046993896166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang