Beskrywing
Dié oopplan-suite het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofbed kan ook opgemaak word as 'n koninggrootte-bed. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, koffiemasjien eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en gratis, onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die badkamer het net 'n stort. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus. Die sitarea het 'n slim-platskerm-TV met DStv, en Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n braai en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse suite bied slaapplek aan 4 gaste en 2 van die slaapkamers het lugversorging en 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, filterkoffie-masjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie toegerus. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Hierdie eenheid het ook 'n onderdakstoep met 'n braai-area. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse suite bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging wat elk 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak, asook 'n privaat deur na buite. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, filterkoffie-masjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie en 'n etenstafel met 6 stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n binnebraai en kuierarea wat toegang tot 'n binnehuis snoekerkamer het. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang