Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof is op 'n plaas van 7 hektaar aan die voet van die Magaliesberg, Pretoria-Noordwes.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Peter's Place, Dee's Hide-Away en Randolph's Cottage wat slaapplek vir onderskeidelik 5, 2 en 3 gaste het.

Gaste kan gerus op die perseel stap op fietsry.

Daar is diefwering en 'n alarmstelsel. Sekuriteitswagte patrolleer ook die perseel na sonsondergang.

Die hoofwinkelsentrums in die omtrek is die Wonderpark-sentrum wat sowat 12 km ver is en Pretoria Central wat 20 km ver is.

Hornsnek is naby die industriële areas in Pretoria-Noord en -Wes, Brits en Rosslyn. Hartbeespoort, SunCity en Pilanesberg is ook op die hoofroetes met kleiner roetes wat gaste by interessante plekke en mense sal uitbring.

Wonderboom, Lanseria en O.R. Tambo Lughawe is 'n uur se ry van die instansie af en die Hatfield Gautreinstasie is 30 minute se ry vanaf die instansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R455 per nag (vir 2 mense)

Kry 35% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za