LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Horse and Mill Guesthouse | LekkeSlaap
+46

Horse and Mill Guesthouse

67 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oasis in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet egte Karoo-gasvryheid in dié bekoorlike dorpie waar die Horse and Mill die perfekte rusplek vir moeë, honger en dors reisigers is.

Verblyf word in verskeie eenhede gebied en akkommodeer enkelreisigers, paartjies, vriende, besigheidsreisigers en gesinne. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, lugversorging, verwarmer en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die gastehuise is in die middel van Colesberg geleë, in 'n stil eenrigtingstraat wat parallel met die hoofstraat loop. Die aangrensende Engelse-styl Horse and Mill Pub and Restaurant is 'n pragtig gerestoureerde waenhuis wat in 1840 gebou is. Hier kan gaste hulle dors les met 'n bier en aan 'n verskeidenheid van disse smul in ons restaurant. Karoo-lamsvleis is baie gewild, en 'n Engelse ontbyt kan op versoek teen ekstra koste bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 67 resensies vir Horse and Mill Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Horse and Mill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZDQ0YzE4LTg0ZTMtNDY4Yi1iMDljLTVlNTYyNzMzZjA0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 67 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.720699 25.096239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!