LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+77
B&B in Kimberley

Horseshoe Inn

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Malleo E
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Incredible service and stay. Absolutely amazing customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Well worth visiting. Clean and very pleasant staff. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Vriendelik en genotvol. Heerlike atmosfeer en baie om te doen op die perseel. Alles op een plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Baie lekker. Jip, dit was lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2026

Aangenaam as daar nie 'n funksie is nie. Maak seker met jou bespreking dat hulle nie 'n funksie het die aand nie. Die restaurant se kos en diens is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2026

Lekker. Ja, het lekker gebly, maar kan regtig julle handdoeke en toiletpapier opgradeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.6
Jul 2025

Baie lekker gebly en lekker geëet. Die kamers (matrasse) kort bietjie 'n opgradering. Verder geen fout.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
1 nag
3.4
Sep 2025

Lekker ontbyt. Wonderlike ontbyt en vriendelike personeel. Beddegoed / linne en handdoeke moet vervang word met nuut.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Surina B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Onvergeetlik. Baie skoon en netjies. Lekker warm water na 'n lang dag se reis. Heerlike kos in die restaurant en ontbyt was heerlik. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Baie lekker. Ons tydjie by Horseshoe Inn was fantasties. Privaat en baie veilig en naby alle winkelsentrums. Baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Madelein/Elzabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Memorial Road (N12), Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 112 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5403c08385a7b43ba9abbb071a80c668a992ff20a78a58061cc05277be5c3a25cf8c99fe4c7b71e11af5d7da5e6917840a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 139 5 1 4 Memorial Road (N12) Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766417682306 24.755531251431
Soek in 'n groter streek