12 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 260 Hill Street, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hotel @ Hatfield Apartments bied selfsorgverblyf in Arcadia en is 1,8 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 2,3 km vanaf die Uniegebou en 3,2 km vanaf die Pretoria Kunsvereniging. Loftus Versfeld Stadion is 15 minute se stap van die hotel af.
Verblyf word in eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en oopplan-ateljeewoonstelle met lugversorging gebied. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n kombuisie en leefarea, asook 'n balkon met 'n uitsig oor die stad.
Die hotel is goed geleë en het 'n terras. Daar is privaat parkeerplek en gratis WiFi. Die hotel kan inligting aan gaste oor die omliggende area voorsien.
Arcadia is die ideale verblyf vir gaste wat belangstel in sake, besienswaardighede en museums.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke woonstel het lugversorging, 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kamer het ’n koninggrootte-bed. Die kombuisie is goed toegerus met ’n mikrogolf, stoof, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Wat jy moet weet
- Eenslaapkamerwoonstel
- Selfsorg
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |