Houdtland
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaco En Maré Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Lynette S - Mei 2024
Algehele gradering
Houdtland is 'n baie mooi plek in 'n rustige omgewing met behulpsame vriendelike mense.
Cornelis N - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflikke netjiese verblyf met puik afwerkings en goeie diens.
Houdtland se terugvoer
Dankie julle. Sien weer, Jaco.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 454, The Rest-erfdeel 191, Nelspruit, 1213, Mpumalanga