House @ the Bay
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 30 Petunia Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
House @ the Bay is 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai, 'n gewilde branderplankrybestemming bekend vir sy oorvloedige seeskulpe, heerlike seekos en ontspanne atmosfeer.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 2 sitkamers met gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, en 'n wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief.
Gaste kan in die tuin ontspan en gebruik maak van die braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Petunia Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Petunia Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang