House 205
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
House 205 in Vanderbijlpark bied gehalte verblyf vir sakereisigers, gaste wat familie besoek of oornaggaste. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 7 gaste gebied. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort. Al die eenhede het ook hul eie privaat ingange.
Elke eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
House 205 is naby Herfsoord Siësta Nursing Home en Cormed Hospitaal. Dit is 1 km vanaf Emfuleni Medi Clinic en ongeveer 2 km vanaf die Vaal Mall.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink House 205 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pasteur Boulevard 205, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom