Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwa Thibi

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret Bacon-laan 7, Umdloti, 4370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 R4 950 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Kwa Thibi is 'n rustieke en bekoorlike selfsorghuis in een van Umdloti se oudste strate. Die huis het 'n omsetter en 'n rugsteunwaterstelsel. Dis die ideale plek vir 'n familiereünie of om vir 'n wyle van die stad te ontsnap. Daar is 'n pragtige tuin en ouwêreldse bekoring.

Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 7 slaapkamers en 3 badkamers. Vier van die kamers het dubbelbeddens en die ander 3 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n dakwaaier en lugversorging. Die derde en vierde slaapkamer het net 'n dakwaaier elk. Die en suite-badkamer het 'n bad, die hoofbadkamer het 'n bad en 'n stort en die laaste badkamer het 'n stort.

Die groot kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die knus TV-kamer het sitplek en 'n platskerm-TV. Die formele sitkamer het gemaklike sitplek en skuifdeure wat op 2 plekke na buite oopmaak. Die huis het ook 'n kinderkamer met tafeltennis.

Daar is 'n uitsig oor die branderplankryers vanaf die stoep. Dis die ideale plek om skemerkelkies tydens die sonsondergang te geniet.

Die huis het 'n omsetter wat ondersteuning tydens beurtkrag bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Kwa Thibi sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Ligging

  • Margaret Bacon-laan 7, Umdloti, 4370, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
R5 500 R4 950
per nag (plek vir 14)
Vanaf R5 500
R5 500 R4 950
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret Bacon-laan 7, Umdloti, 4370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a858d2ce717415395a41efdc21a01a33c74c0da71a8a1b60b147a35c74c03d99170ee7f5d0786b430d349594f22fa22f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 950 per nag (plek vir 14) 7 Margaret Bacon Avenue Umdloti 4370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.674255807959 31.114512966201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem