+14
Selfsorg in Kirstenhof

House Kirstenhof

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Oranje Road, Kirstenhof, Tokai, 7945, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

House Kirstenhof is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel wat naby alles is wat jy nodig het vir langtermynverblyf. Dit is sentraal geleë in Kaapstad, naby al die nodige geriewe en dit is absoluut die ideale plek om te gebruik as basis indien jy die Kaap en omgewing wil verken.

Verblyf word aangebied vir 2 gaste en die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, DStv, WiFi, 'n alarm en kluis.

Die woonstel word voor aankoms en weer met vertrek skoongemaak. Indien jy langer as 'n week vertoef, sal vars linne en handdoeke op 'n weeklikse basis voorsien word.

'n Groot verskeidenheid doendinge is in die omgewing beskikbaar insluitend die Constantia-wynroete, bekroonde restaurante, die Kirstenbosch Botaniese Tuine, Tafelberg, die V&A Waterfront en talle bergfiets- en voetslaanroetes. Die Kaap van Goede Hoop Natuureservaat en talle gholfbane is ook nabygeleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Dominique P
5.0
Incredible space in a fantastic location. The delightful space exceeded my expectations. It has a wonderful vibe and is exactly what I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lucinda H
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful, comfortable, lovely. We had a lovely 4-night stay. The accommodation is ideally located with easy access to all of Cape Town'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Leslie W
Besigheidsreis
4.6
Satisfied. Very nice and Peter was very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Jessica V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful studio apartment with very friendly owners. What a great stay at the studio apartment. It is beautifully built, has everythin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Hansraj A
Saam met lewensmaat
5.0
A beautiful home away from home. We were met by a very welcoming host and hostess. The place was very neat and very peaceful. It's cent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rensche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Oranje Road, Kirstenhof, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Kirstenhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Oranje Road, Kirstenhof, Tokai, 7945, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMjIzOGFhLTYxNTMtNGE1Yi05YWI0LWUzMjhiMzFhMDNjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 2 Oranje Road Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.072799707141 18.449787944555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang