LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 25 Kokerboom Street, Eden Park, Cape Town, 7560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

House Of Joy is in Eden Park en word omring deur 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir sakereisigers sowel as vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige kamers, albei met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer bied bykomende geriewe soos 'n kombuisie, TV en toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area, en veilige parkeerplek word regdeur die verblyftydperk voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Cape Gate Winkelsentrum net 4 km ver, terwyl Sonstraaldam 5,9 km ver is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elsa V
5.0
Rustig. Veilige en weggelê plekkie om te bly en rustige area.
Aug 2026
Thulani M
Besigheidsreis
5.0
Fair. It was fine. But I would suggest that they add extra towels, bathing gel in the bathroom, and if possible, even an iron and ironi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Dj O
Besigheidsreis
5.0
Still, netjies en baie gemaklik niks meer nodig nie. Lieflike plek, netjies en baie skoon. Sal vir seker weer daar bly as ek Kaap toe reis. Vriendelik...
Sien meer
Mei 2026
Anneli S
Saam met lewensmaat
5.0
Kompakte goed beplande ruimte vir 'n heerlike rus. Hoe lekker om verras te word met 'n bed wat jou laat rus, 'n stort wat onmiddellik warm water bied,...
Sien meer
Apr 2026
Trucilla May B
5.0
Warm, clean, friendly. House of Joy communicated with me at all times. They checked after that we enjoyed our stay and even gave us an ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 25 Kokerboom Street, Eden Park, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Of Joy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Kokerboom Street, Eden Park, Cape Town, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e7d345cd85dbca178f7080ed0403c0debbd335c8caf740e53f21f2338617523bcce7088d9ce7b1cc49420695a7ee9e3ea17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 25 Kokerboom Street Eden Park 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -33.869524915346 18.680408600498