Beskrywing
Dié losstaande eenheid bied slaapplek aan 2 gaste, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n lugbraaier toegerus is. Ander geriewe sluit WiFi, 'n waaier, TV en 'n koffieskinkbord in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Stilte na 22:00.
Uitklloktyd is teen 10:00.
'n Breekskadedeposito sal gehef word wanneer daar enige skade aan die binnekant van die kamer is. Die skade sal geëvalueer word en teen die vervangingstarief gehef word.
'n Verlore sleutel sal teen R300 gehef word.
Koffie, tee, beskuit en melk is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang