Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Palmera

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goddefroy 20, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House Palmera bied 2 selfsorg-eenhede in die hartjie van Secunda, Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.

Die losstaande eenhede bied slaapplek aan 2 gaste elk. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het sy eie kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, lugbraaier, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook slim-TV's en gratis WiFi in albei kamers.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby talle restaurante en Secunda Mall geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Albertus V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekke! Baie aangename plek, baie veilig, baie lekker stort en geriewe beskikbaar. Ek voel heel tuis daar. Sal altyd daar bly as ek verblyf in die...
Sien meer
Mei 2024
Susan E
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en baie gerieflik. Baie netjies en aangenaam. Sal definitief aanbeveel. Ons was baie beïndruk met die gerief wat in ag geneem is vir gaste....
Sien meer
Mei 2024
Catherine G
Saam met lewensmaat
5.0
10/10 accommodation! Will definitely be back! Jack was an incredible host who welcomed us and chatted for a while. He was very accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Dane R
5.0
Great stay. Great stay, good communication, accommodation exactly as described on the website. Will definitely use again if next in the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Elsie V
4.6
Lekker gebly, dankie. Baie rustige omgewing en goeie gashere.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Goddefroy 20, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink House Palmera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goddefroy 20, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ec05b33db49a76d2398568e16fec947c74de808c53b9850526544762619481c0234c0ee899d4c373076b7455663a419e44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 20 Goddefroy Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.516343 29.1930948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang