4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Knysna Lagoon, Knysna Waterfront Area, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Houseboat Myrtle is 'n alleenstaande selfsorghouthuis op die water. Dit is permanent geanker by die Knysna-strandmeer en net 2 minute se ry per roeiboot vanaf Knysna Waterfront. Die gashere sal aan gaste die nodige lesse gee om tot op die waters te kom.
Myrtle is een van die oorspronklike Knysna-huisbote en het pragtige houtafwerkings aan die binnekant. Die huisboot is geskik vir 4 gaste. Die privaat hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat dek. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die boot het 'n warm stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n sit- en eetarea met 'n kaggel, 'n kombuisie met 'n stoof, oond en 'n yskas. Die boot het 2 dekke, ideaal vir luilekker dae op die strandmeer. Vanaf die dek kan gaste die uitsig oor die strandmeer, die kaaie en die Knysna-koppe geniet, visvang of net ontspan.
Indien gaste nie tuis wil bly nie, is die restaurante by die Waterfront maklik bereikbaar en die klein roeibootjie is gaste s'n om tydens die bespreking te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Knysna Lagoon, Knysna Waterfront Area, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Houseboat Myrtle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Knysna Lagoon, Knysna Waterfront Area, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang