Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiptol Couple's Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameronrylaan 14, Houtboschbaai, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tiptol Couple's Retreat is in 'n klein, privaat natuurreservaat op die strand in Astonbaai geleë, net buite Jeffreysbaai en 'n kort entjie se ry van die Marina Martinique. Dit is ideaal vir 'n paartjie. Interessante wandelpaadjies loop teen die sandduine af en kronkel tussen die huise deur tot onder op die strand. Swem, vang vis en stap tot sover as die Krommeriviermond by St. Francesbaai, 'n afstand van om en by 12 kilometer.

Die oopplan-woonstel beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. All beddegoed, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim TV met Netflix. Gaste kan hul eie besonderhede gebruik om DStv te kyk. Die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar, dus die ideale tuiskantoor. Geriewe om wasgoed te doen kan per afspraak gereël word.

Die balkon spog met 'n uitstekende uitsig oor die see en strand, gemaklike stoepmeubels en 'n gasbraai waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Tiptol Couple's Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Tiptol Couple's Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 29

Jaar gelys 5

Ligging

  • Rameronrylaan 14, Houtboschbaai, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tiptol Couple's Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameronrylaan 14, Houtboschbaai, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6cb373e4cfb2184ee90a88c3995644a017c11b0f1297f3451ae87f9406dca807da118ccb28909094c5d73058bda3734e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14 Rameron Drive Houtboschbaai 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.082920314084 24.914769964418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem