Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houtgerus

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kosike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Houtgerus
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Simoniel S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoniel S
Gesin met klein kinders

The area is safe and just opposite the beach. Very comfy stay.

It was amazing and very spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V

Netjies, gerieflik, lieflike kuierkamer, stil en pragtige uitsig!

Huis was baie netjies, gerieflik en ontspanne atmosfeer gehad. Mooiste sonopkoms in oggend vanaf boonste dek. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Meer as genoeg badkamers wat dit gerieflik maak met 'n groot familie / groep mense. Lieflike kuierkamer op boonste vloer. Het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna W

Wonderful stay.

We had a wonderful stay and would recommend the accommodation to anyone, large, spacious and well set out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maronell V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maronell V
Saam met vriende

Lekker leef huis met ongelooflik baie spasie. Alles en nog meer wat jy nodig het.

Fantastiese ligging. Ruim huis. Mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette L
Gesin met tieners

Heerlike vakansiehuis.

Ruim huis by die strand en naby winkels. Rustige atmosfeer. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Ideaal vir gesin met tieners of groep vriende. Sal verseker aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coral W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coral W
Saam met vriende

Ruim familiewoning naby die see!

Ons het baie lekker gebly by Houtgerus! 'n Ruim familiewoning lekker naby die see. Lieflike TV-kamer bo met see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Uys Straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0af4aeaad74c16c7478a147c599fa9b9d39a7cabefb422fdf8951b044a19abcf7cf8c08601f46c82acaa43bbd459395e46ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 36 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044763004642 24.926242947221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem