Houtgerus
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Uys Straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Houtgerus bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers naby die strand in Jeffreysbaai. Gaste kan gedeeltelike see-uitsigte van die balkon af geniet.
Die vakansiehuis het 4 slaapkamers, 1 bad, 1 stort, 3 toilette en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die oopplan-leefarea het sitplek en die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die vakansiehuis het ook binnebraaigeriewe en 'n tennistafel. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Jeffreysbaai spog met die wêreld se bekendste branderplankry-strande, perdry op die strand, restaurante, veral seekos-restaurante, 'n skulpie-museum, 'n branderplankry-skool en vlieërbranderry.
Slaapplek
’n Bespreking by Houtgerus sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Kosike Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 36 Uys Straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Houtgerus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Uys Straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom