Hub Akkomodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugo-straat 8, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 045 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hub Akkomodasie is in die skilderagtige stad Kimberley, naby die grens van die Vrystaat, en is 'n moderne selfsorgeenheid vir gerieflike verblyf.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste het 'n oopplan-ontwerp wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV en WiFi.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en stoof toegerus. Dit lei na 'n bekoorlike tuinarea met sonstoele met 'n uitsig oor die swembad, en gaste kan lekker sonbaai. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar, asook veilige parkeerplek.
Konferensiegeriewe kan direk met die eienaar gereël word, en gaste het toegang tot 'n kroeg. Afgelewerde maaltye en vervoerdienste vir 'n aand uit, is op versoek beskikbaar. Die verblyf is ideaal vir 'n oornag- of naweekwegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Hugo-straat 8, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Monument Heights Labram Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugo-straat 8, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom