Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hudson House

Hotel
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolweg 451, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 622 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hudson House is 'n nuut-ontwikkelde argitektoniese meesterstuk. Die ontwerp-opdrag was eenvoudig: Gerieflik, luuks, funksioneel en pragtig. Dit bestaan uit 12 lugtige kamers (akkommodasie beskikbaar vir tot 24 gaste) met 'n hele paar pragtige publieke areas wat die perfekte agtergrond skep vir 'n wye verskeidenheid privaat funksies, spesiale geleenthede, vergaderings en konferensies.

Die moderne en stylvolle Hudson House slaapkamers is toegerus met koninggrootte-beddens of enkelbeddens en en-suite badkamers. Al die kamers het aparte privaat ingange, die unieke uitleg maak dit vir gaste moontlik om te kom- en te gaan soos wat dit hulle pas. Elke kamer is ruim, privaat, toegerus met elke denkbare gerief, van klimaatbeheer tot hoë-spoed koordlose internet, met komplimente van Hudson House.

Die instansie het 'n kragopwekker wat beligting, Wi-Fi en propgebruik in alle kamers verskaf wanneer daar beurtkrag is.

Hudson House is sentraal geleë in Lynnwood, Pretoria en strategies gekoppel aan die belangrike snelweë en die Gautrain-spoorverbinding (die Gautrain stop reg voor ons hek). Dit verseker vinnige en gerieflike toegang tot Oliver Tambo Internasionale Lughawe, Sandton, Johannesburg en al die belangrike areas buite Pretoria.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Hudson House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kiepersolweg 451, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Hudson House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 622
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 622
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolweg 451, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQPrWKYWPWBL9CsuBo2yupIWdofEZeR65LZO1XLxDSppjo6JTaq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 622 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 451 Kiepersol Road Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.764722475293 28.266678023313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem