LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hugenot View | LekkeSlaap
+15

Hugenot View

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Hugenot View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thabita K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabita K
Gesin met klein kinders

Host was very nice. The place is absolutely stunning would definitely go back.

The whole place is totally safe. I felt safe and comfortable cause I could park my vehicle inside and there's a remote gate.

Hugenot View's terugvoer

Hi Thabita,
Thank you for your review we really appreciate it. We hope to see you again next time you visit George.
Kind regards,
Andrea and Ken

Hugenot View
Carol S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, safe and very enjoyable.

Inside - has everything you need, smart, neat and very clean. Outside - lovely private garden with a magnificent view of the mountains. Andrea and Ken are wonderful hosts - nothing is too much trouble for them.

Hugenot View's terugvoer

Hi Carol,
Thank you so much for your kind review we really appreciate it. We look forward to hosting you again in the near future.
Andrea and Ken

Hugenot View
Dyle S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyle S
Gesin met klein kinders

Besonders.

Andrea en Ken was baie behulpsaam en vriendelik. Die area was baie rustig en was goed om die natuurskoon te ervaar. Die tuiste self was in 'n puik toestand en sal enige tyd 'n aanbeveling doen aan my vriende/familie. Baie dankie weereens aan Andrea en Ken.

Hugenot View's terugvoer

Hi Dyle,
Thank you so much for your kind review. It was our pleasure to host you and your family and we hope you will visit us again soon.
Kind regards,
Andrea and Ken.

Hugenot View
Ilanie R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanie R
Gesin met tieners

Aangenaam verras met die mooi van die eenheid en gasvryheid. Goed ingerig.

Die eenheid is goed ingerig, netjies, skoon, modern. Ons het heerlik gebly.

Hugenot View's terugvoer

Hi Ilanie,
Thank you so much for your kind review . It was our pleasure to host your family & hope we will see you again soon.
Kind regards,
Andrea and Ken

Hugenot View
Marius L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Gesin met klein kinders

Heel rustig en aangenaam, rustige woonbuurt.

Ontvangs was warm. Probleme met die TV en WiFi is dadelik opgelos. Alles is baie mooi verduidelik.

Hugenot View's terugvoer

Hi Marius thank you so much for your review. It was our pleasure to host you and your family, we hope you will visit us again.
Kind Regards,
Andrea & Ken

Hugenot View
Elbie C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag slaapplek.

Op pad vanaf Port Elizabeth na Kaapstad. George is ’n goeie oornag bestemming.

Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 11, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb754921b5f3319941c8004b230ac84010bb49efe7abaf2ddb59033eeb9fde9084d4356eb365aa2a861478c403bcef5b182a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820  per nag(plek vir 4) 6 5 1 5 11 Berg Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.948382778108 22.468165351234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!