8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Huis by die See is 'n pragtige huis in 'n veilige kompleks in Hermanus wat na die see front en spog met pragtige see-uitsigte en sonsondergange.
Hierdie verblyf is geskik vir tot 8 gaste en beskik oor die die hoofhuis en die tuinwoonstel wat 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort het. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n bad in die eerste badkamer en die tweede badkamer het 'n stort.
Die hoofleefarea is helder en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 4 stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Langs die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is gratis WiFi.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en putt-puttbaan, asook 'n kroeg en 'n winkel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis by die See het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang