Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis se Berg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Huis se Berg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rudi N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi N
Gesin met tieners

Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Lekker afgesonderde plaasatmosfeer.

Met aankoms is ons hartlik ontvang en het die sleutels ontvang na die vierslaapkamerhuis, Elke kind kon sy eie kamer kry. Kamers is goed toegerus met hoë kwaliteit beddens en beddegoed, het super lekker geslaap daar. Ons het die aand lekker gebraai by die lapa wat so 'n ent weg van die huis is. Ek sal aanbeveel dat dit genoem word dat die plaas slegs met 'n 4x4 of hoë grondvryhoogte voertuig bereik kan word. (Redelike ent om te ry op grondpad). Dit was semi soos kamp, want die huis het nie elektrisiteit nie, maar genoegsame flitsligte is voorsien. Daar is warm water vir bad- en kombuisbehoeftes. As ek vooraf geweet het dat die omgewing so mooi en afgesonder was sou ek beslis 2 tot 3 nagte wou oorbly. As jy hou van die plaaslewe en die ongerepte natuur is die plek definitief vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The isolation was fantastic.

If you are looking for a place to go and stay far away from all the noise, this is the place. In between the mountains with spectacular views all around. If you like an adventure like we do, the road to get to this place is fantastic. A gravel road where we saw kudus on our way and the scenery is wonderful. Don’t let the road put you off, we did it with our Renault Kwid and had no problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis se Berg se terugvoer

It was wonderful to have you as guests and we hope to see you again. We are following your You Tube channel 'Dust Bugs Travel 'and enjoy every video.

Huis se Berg
Vanaf
R3 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Moedersonkraal Plaas, 63,8 km vanaf Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56bd343661b45c98492535d15d320231d3c5c578b0ffa3c759538c7b2648913f53b757c316a62420bf167ecdb1f2cf50182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 9 mense 2 5 1 5 Moedersonskraal Farm 63.8 km from Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -32.946776463553 25.116088676467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem