LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huisie-by-die-see | LekkeSlaap
+25

Huisie-by-die-see

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheltenhamrylaan 2 , Widenham Terrace 67 , Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huisie-by-die-see is in Umkomaas, KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-gesinsverblyf. Dis in 'n veilige, stil kompleks net 'n entjie se ry vanaf Scottburgh en Illovo met swemstrande en visvangplekke.

Dié huis beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Let asb. dat geen handoeke voorsien word in die badkamers nie.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ongelukkig is daar nie 'n wasmajien nie.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die kompleks bied ook veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Huisie-by-die-see sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Huisie-by-die-see
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cheltenhamrylaan 2 , Widenham Terrace 67 , Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Huisie-by-die-see het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheltenhamrylaan 2 , Widenham Terrace 67 , Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTtLjPSmg9OzxBj4xeBxlreBbT8uni5pPxzSua8Na2q0KqOdWs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2 Cheltenham Drive 67 Widenham Terrace 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.213743060157 30.795002207372
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!