Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie Ommie Hoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Huisie Ommie Hoek
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hendrik G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G

Tops. Baie lekker gebly.

Wonderlike tyd gehad met gasvryheid uit die boonste rakke. Eenheid is baie gerieflik, netjies en veilig. Sal enige tyd weer daar bly.

Randolf J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randolf J

Rustige veilige verblyf.

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Wynand D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Baie stil en rustig.

Amanda en Gert was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gekuier.

Elize O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize O

Baie gemaklik geslaap, vriendelik ontvang.

Baie geskik gewees vir die nag se oorslaap op my sakereis. Vriendelike ontvangs en skoon en gerieflieke kamer met netjiese badkamer. Lekker gekuier. Dankie.

Terance F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terance F

A pleasant reception from the host and her partner helped to make this a pleasant stay.

The room, toilet and and shower, and the kitchen is well equipped for the cost.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerbrecht M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht M

Pragtige huis in mooi Karoodorp.

Ons het lekker gekuier in Uniondale, sal weer kom kuier in julle mooi dorp en pragtige huis. Gemaklike goed toegeruste kamer met volle badkamer. Vriendelike gasvrou en gasheer – bederf met waatlemoen op warm Karoomiddag. Heerlike aandete geniet van restaurant geleë oorkant die gastehuis.

Elsie H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie H

Redelik.

Stort se vloerteëls baie glad en gevaarlik vir ouer mense. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

Ilze W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W

Ongelooflik lekker gekuier, vriendelik, gasvryheid was ongelooflik.

Ek sal hierdie gastehuis vir enige persoon aan beveel, ons het sommer dadelik welkom gevoel. Ons het so lekker gesels en gekuier, Pragtige kamers, netjies skoon en privaat. Ons beddens het almal elektriese komberse gehad, dit het baie gehelp met die koue.

Louie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louie E

It is simple and adquate with a friendly host.

We were only there for one night and the accomodation suited our needs adequately.

Elizabeth P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P

Netjies en ruim.

Goeie waarde vir geld. Gert en Amanda het alles moontlik gedoen om ons tuis te laat voel. Ons sien julle beslis weer.

Alet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet D

Geen spoke hier.

Vriendelike ontvangs en lekker bederf met vars vrugte en beskuit om saam met my koffie te geniet. Ruim kamer en bad kamer. Goeie advies ontvang oor eetplekkies wat stapafstand van die verblyf was.

Albert R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R

Waarde vir geld.

Huisie ommie Hoek is perfek geleë in Uniondale. Dit is skoon, netjies en bekostigbaar. Kan dit definitief aanbeveel vir 'n besoek aan Uniondale.

Gert K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K

Veilig, stil oornagplek.

Idilliese ou huis. Naby geriewe.

Jaco H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Net 'n plesier.

Pragtige plek. Baie sentraal. Vriendelike eienaars.

Andre K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Uitstekend.

Lekker gebly. Heerlike aandete. Eienaar het ons verwys na die Watermeul Restaurant wat 'n wonderlike ervaring was!

Stefnie P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefnie P

Wonderlike gasvryheid.

Pragtige, skoon en gerieflike plek. Het heerlik gerus en die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Kan dit aanbeveel.

Riette N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette N

Baie aangenaam, skoon en netjies en hartlik verwelkom.

Uniondale is 'n pragtige dorpie en omgewing net so mooi. Skoon en netjiese akkommodasie, 'a home from home'. Lekker geslaap, en lekker by restaurant geëet wat binne loopafstand van blyplek is.

Leon G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon G

Gulde ontvangs.

Baie vriendelik.

Gerhard G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Baie lekker kamer - kombuis kort net wasbak.

Kamer nuut oorgedoen en eienaars baie hulpvaardig.

Elmarie H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Uitstekend!

Pragtige, skoon huisie. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Jan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Gerieflike akkommodasie teen 'n billike prys.

'n Heerlike middag en aand hier spandeer. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang.

Letitia P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia P

Sal beslis weer by Huisie Ommie Hoek tuis gaan.

Sal Huisie Ommie Hoek beslis aanbeveel. Baie netjies en skoon. Eienaar het ons vriendelik ontvang en laat tuis voel.

Frank W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank W

Wonderful exprience with friendly and helpful owners.

Wonderful exprience with friendly and helpful owners - definite recommendation.

Rudi S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Vreedsaam en rustig.

Lekker gekuier, vriendelike mense met baie skoon geriewe.

Mare-sanne R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare-sanne R

Baie lekker en ek het warm geslaap!

Dit was baie lekker warm in die huis en my warm kombers was al klaar aan! Pragtige oudhede en vriendelike ontvangs.

Danie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Vriendelike ontvangs - stil omgewing.

Amanda is 'n uitstekende gasvrou. Amanda gaan die ekstra myl vir haar gaste en haar vriendelike persoonlikheid laat jou baie vinnig soos ou vriende voel.

Renald M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renald M

Great hospitality and excellent location.

Accommodation was comfortable and pleasant. The owner went out of her way by connecting with her partners to make sure we got to know and experience Uniondale to its fullest. Thank you!

Eddie W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W

Quaint and comfortable

Very nice and comfortable. Awesome dogs! Chairs outside would have been nice. The host provided good information on the dorp and contacts for a cool tour in a Trishaw (TuKTuk). The facilities were great, more than adequate. Also only place on the trip that gave us bath sheets not just little bath towels! Montagu was OK.. can't really wax lyrical about it as I felt the town did not really have "personality". but maybe if we had been there a little longer it would have been different. Again, facilities were adequate for our needs.

Albert O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert O

Fantasties!

Eienares is 'n juweel, weet hoe om jou tuis te laat voel. Sal volgende keer langer daar wil vertoef. Huisie bied 5-ster standaard.

Fanie L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L

Nice country stay

A very hearty welcome when we got there early, but it gave us time to have tea and something to eat, and then explore the town. There is a nice restaurant opposite the accommodation, and the rain tinkling on the roof while we ate, was a plus. Clean and tidy apartment and we had a good rest. Regards, Fanie and Hilda Louw.

Russel C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russel C

Baie gerieflik, alles wat nodig is vir selfsorg.

Vriendelike en flink diens. Gerieflike verblyf, ideaal vir oornag of 'n paar dae se verblyf.

Hennie K - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Netjies- skoon en alles werk reg

Goeie waarde vir geld. Sal weer daar aandoen.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 32, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkMfxccbaBInT768vl12Cd9GtX2HrJh7HsmXs5mOxvvifCzNKON?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 32 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.65519141762 23.128774166107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang