LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huisie oppi Kus | LekkeSlaap
+42

Huisie oppi Kus

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Huisie oppi Kus is ’n selfsorghuis in die kusdorpie Gouritz. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë oorkant die pad vanaf die rotsagtige strand, sowel as ’n paar minute se stap vanaf die getypoel.

Hierdie gesinsvriendelike huis bied ’n lieflike, onbelemmerde 180°-uitsig oor die see. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die derde slaapkamer het 1 driekwartbed. Die badkamer het ’n bad, wasbak en toilet met 'n wasmasjien.

Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, ’n oond met ’n stoof, ’n mikrogolfoond, ’n etenstafel met sitplekke en ander toebehore. Die aparte sitarea het banke en ’n TV. Die sitarea lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die tuin en die see oorkant die pad bied. Parkeerplek is op die eiendom beskikbaar.

Hierdie vakansiehuis is naby ’n kroeg en ’n koffiewinkel in die dorp. Dit is ook die ideale basis om die verskeie besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Huisie oppi Kus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Huisie oppi Kus
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kusweg 37, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie oppi Kus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252d2912880e39039e592718a63be561022bcea0bf5ae65da212fecf3f4ab577b57716f691b42408b6ccced9a27f6df81d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R850  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 37 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.354296 21.881033
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem