+25

Hummingbird Hill Vermont

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Siffie Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hummingbird Hill Vermont is langs Hermanus. Die gemeubileerde eenheid is perfek vir 2 mense wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek. Die eenheid bied 'n pragtige natuurlike uitsig en 'n pragtige see-uitsig vanaf die patio. Die eenheid is ideaal geleë in 'n stil woonbuurt en 7 minute se stap vanaf die kuspaadjie.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 1 aparte slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n aparte slaapbank in hierdie kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, Nespresso-masjien, induksieplaat, lugbraaier, broodrooster en ketel. Gaste kan ook 'n ete op die stoeptafel geniet.

Geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV en WiFi met veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in. Gaste kan ook die braaigeriewe op die perseel geniet. Sonkrag- en batterystelsel geïnstalleer, dus geen beurtkrag nie. ADT gekoppelde balke om die eenheid en in die parkeerarea.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, swem, wynproe, bergfietsry en visvang in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rozanne C
Gesin met klein kinders
5.0
Dogter het tennis gespeel in Hermanus vir naweek. Het ons baie goed verwelkom en regtig uit haar pad gegaan om in al ons behoeftes te voorsien. Sal ho...
Sien meer
Okt 2025
Mara S
Besigheidsreis
5.0
Onoortreflik! Ons het vir 7 nagte bespreek maar vir 11 nagte gebly. Die verblyf was fantasties. Die eenheid was onberispelik skoon en is toegerus met ...
Sien meer
Sep 2025
Gawie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam en ons het lekker gebly. Die akkommodasie was baie gerieflik, skoon en netjies asook goed toegerus. Dit was '...
Sien meer
Sep 2025
Etienne D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, modern. Ons het baie lekker gebly in Hummingbird. Dit is baie netjies en skoon en ook baie modern. Lekker groot yskas en alles wat jy ...
Sien meer
Aug 2025
Ursula V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande, hoog aanbeveel vir enige reisiger. Pragtige plek, smaakvol en uiters netjies, alles wat ek nodig gehad het, was daar, en meer. Vriendlike ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 23 Siffie Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hummingbird Hill Vermont het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Siffie Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57493ef0fd443891b2af8c6214e87d1b33ec62e65cf96133f817fc8c9a690209a843c02fc803901f268ce8775813ec698569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 23 Siffie Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.415948803166 19.149535448611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang