by Hummingbird's Nest Guesthouse | LekkeSlaap
+27

Hummingbird's Nest Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republieksingel 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hummingbird's Nest Guesthouse is in 'n stil buurt 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad.

Die gastehuis bied 3 kamertipes, elkeen smaakvol ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, sekere DStv-kanale en lugversorging.

Gaste kan van die gemeenskaplike sitkamer, kombuis en vermaakarea gebruik maak. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, tweeplaatstoof en oondjie. Daar is ook 'n swembad en parkeerplek op die perseel wat deur hoë mure, elektriese omheining en geslotekringtelevisie beveilig word.

Hummingbird's Nest Guesthouse is gerieflik geleë. Ons is 68 km vanaf die Krugerwildtuin se Malelane-hek en 2,2 km vanaf Matumi Gholflandgoed en Mbombela (Nelspruit) Rolbalklub.
Ander vermaak in die omgewing sluit Emnotweni Casino, winkelsentrums, 'n filmteater, kegelklub en Mafunyane Waterpark in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Hummingbird's Nest Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Republieksingel 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Hummingbird's Nest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republieksingel 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZTFmM2YwLWNjMDYtNDk0OC04ODY5LTliMmQzN2VhOWU5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 12 Republiek Crescent Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.48894 30.9944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem