10 gaste
3 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Worcester Avenue 30, Marlbank, Vanderbijlpark, 1921, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hunters Moon is teen die Vaalrivier in Vanderbijlpark in Gauteng, ’n area wat bekend is vir restaurante, winkels en ikoniese besienswaardighede, soos Emerald Animal World, Aquadome en die Emerald Casino.
Verblyf word in 4 slaapkamers en 'n beskutte stoep gebied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n aangrensende kamer wat met 'n tussendeur verbind word en 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingroott-bed en lei na 'n beskutte stoep wat nog 2 enkelbeddens en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en bad het. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die pragtige gastehuis is net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en op die bekende miljoenêrsdraai net 'n paar treë vanaf die Vaalrivier geleë.
Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, groot grasperke en tuine met enorme bome in. DIe gaste huis het ook 'n gesinskamer met 'n TV, sitarea, eetarea, 'n oopplan-kombuis en 'n opwaskamer en lei na 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai en boma aan die rivier-oewer.
Gaste kan ook aktiwiteite op die perseel geniet, wat visvang, voëlkyk, hengel en basvisvang, watersport, bootry en bootvaarte met sonsondergang insluit. Gate kan hul bote teen ekstra koste stoor.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Fran Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Worcester Avenue 30, Marlbank, Vanderbijlpark, 1921, Gauteng
- Gaste dink Hunters Moon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Worcester Avenue 30, Marlbank, Vanderbijlpark, 1921, Gauteng
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang