LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Janene M
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Definitief 'n plek om weer te besoek. Vandat ons eerste stap binne Hunters Pride 28 gesit het, was ons asems weggeslaan. Dit was netjies, skoon en die uitsigte was beslis asemrowend. Om wakker te word met leeus wat in die verte brul, zebras wat wei tot teenaan die swembad in die aande, voëllewe en jakkelse wat skree deur die nag, was onmeetbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Fantastic. Exceeded expectations, loved how private the unit was. Fully kitted and more, even a heated plunge pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Beautiful, clean and well equipped. Not to be missed. Beautiful accommodation with all the amenities one could need. Spotlessly clean and good instructions to get there. We really enjoyed our weekend. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Fantastiese familie naweek. Alles was perfek. Die huis het alles wat 'n mens benodig en is ongelooflik mooi. Die lekkerste beddens en die boma area is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Fantasties veilig, silwerskoon en genotlik. Ongelooflik. 'n Juweel in die bos. Só skoon en netjies, met fantastiese uitsig, lieflike boma- en braaiplek, waar wild ronddwaal. Absoluut 'n droom blyplek. Ons het wel die eerste aand koel gestort, maar met navraag, besef die geysers was nooit aan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rus, kuier, lekker rooiwyn, zebras op stoep. Pragtige plek en vir seker die geld werd. Ons kom so gou moontlik terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik mooi en lekker! Dit was ons eerste keer in Dinokeng en kan nie wag om weer na Hunter Pride 28 toe te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique C
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Bosveld kuier op sy beste. Die verblyf by Hunters Pride 28 was hemels. Pragtige, volledig ingerigte huis. Skoon en netjies. Baie privaat. Lekker braaigeriewe buite en gasbraai binne as dit reën. Pragtige bosveld uitsig. Die springbokkies het vroeg in die oggend op die grasperk gewei. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful. We stayed there last year and will do so again. Perfect place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Dit was so rustig ons kon almal heerlik ontspan. Baie dankie vir 'n onvergeetlike 2 aande in Hunters Pride 28. Van klein tot oud het dit geniet. Die huis is net hier en het alles wat mens nodig het en meer! Dis definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA423eb114c49b46c59ce6ebb870c790768b06e02c8ab232a8b57eb4b1a072c353483b4d6edb76efc5ae6d6854652686be7b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Hunters Pride Wildlife Estate Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.332865156585 28.378071784973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang