LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+39

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dawn P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Moderne, rustig, rus vir jou siel. Ons het heerlik gebly. Dis 'n pragtige moderne huis met die mooiste uitsig en buite kuierplek. Ons gaan gou weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charine B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Such a lovely place and would book this again anytime. We had a lovely stay, saw lots of animals. Went on a game drive and saw 3 of the Big 5. Great experience and love the area. Will be back to enjoy this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Balsem vir siel, gees en liggaam. Die drie dae by Hunters Pride 35 was ongelooflik. Marius is 'n wonderlike gasheer. Die huis is silwerskoon, netjies, uiters gerieflik en pragtig. Ons sien reeds uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Perfekt! Ons het heerlik gebly. Die huis was gerieflik asook badkamergeriewe vir elke kamer plus punt. Kombuis behoorlik alles te kies en te keur. Uitsig vanaf stoep baie gerieflik vir ouer persone. Baie diere vanaf stoep gesien. Lekker putt-putt gespeel. Beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarence T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Baie netjiese, skoon en ruim blyplek. Ons het die plek geniet met die diere wat ook soms kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Rustig. Dit was fantasties, lekker ruim leefarea, en elke kamer het sy eie badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Skoon, gemaklik, en heerlik! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida W
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Rustig. Dit was 'n heerlike huis, baie gerieflik, en die omgewing is rustig. Het die bosveld geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zunthia R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Juweel van 'n plek in die bos. Ons het 'n fantastiese wegbreek gehad met die gesin. Hunters Pride 35 is 'n pragtige plek wat smaakvol gemeubileer is en toegerus is met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Die eenheid was silwerskoon en bied die mooiste uitsigte op die reservaat. Marius is 'n uitmuntende gasheer en alles was perfek reg vir ons besoek. Ons wil graag ook komplimenteer en gaste aanbeveel om hom te kontak vir 'n wildrit. Dit was voorwaar 'n uitsonderlike ervaring! Ons sal beslis weer terugkeer na hierdie eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Hunters Pride Wildlife Estate 35, Pride of Africa Nature Reserve, Dinokeng, 0407, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa7857da2ecf7fc85a1f15a5a5a5f630c2b2a7f149a029c58bd156bc2e5adf348cefd1a944cba99673f2d343f477093e7af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 115 5 1 5 Hunters Pride Wildlife Estate 35 Pride of Africa Nature Reserve 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337217 28.376364
Soek in 'n groter streek