+23
Selfsorg in Kampsbaai

Hutchinson Villa

9 gaste

5 slaapkamers

5 beds

5 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 48 Hely Hutchinson Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hutchinson Villa is in Kampsbaai aan die kus geleë en bied luukse verblyf wat ideaal vir gesinne of spesiale geleenthede saam met vriende is.

Die ruim villa bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die vierde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n enkelbed. Die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Aparte opwaskamer sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Tweede TV-kamer met gemaklike rusbanke en 'n TV is ook beskikbaar.

Die villa spog ook met 'n Jacuzzi en 'n sauna met 'n skilderagtige uitsig, asook 'n gimnasium met 'n trapmeul, gewigoptelmasjien, springtoue, joga-mat en los gewigte. Buite is daar 'n swembad, braai-area, sonstoele en 'n uitsig oor die branders. Veilige parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 48 Hely Hutchinson Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 28 990
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 28 990
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 28 990
per nag (plek vir 9)
Bespreek

48 Hely Hutchinson Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2255d9e55dc12ed6325c75f18a4cc08e88567b6f039c1f37ffbce4baac85c5ccbeb1d5e2269201a91992ef7631efecf234e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R28 990 per nag (plek vir 9) 48 Hely Hutchinson Avenue Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9573468 18.3878692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang