Huys ten Bosch Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Meyer Street, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Huys Ten Bosch is gerieflik geleë in die middel van die PUK Universiteitsgemeenskap, 'n 7-minuut stap vanaf die hoofhek, geleë aan die noordekant van Potchefstroom. Ons bied gemaklike, bekostigbare en knus akkommodasie in Potchefstroom vir sakereisigers, dosente, studente, toeriste en sportentoesiaste.
Die kamers is ruim en smaakvol versier. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, terwyl sommige van die kamers privaat ingange het. Hulle bied ook braaigeriewe en 'n gemaklike sitkamer met gratis sjerrie en 'n groot platskerm-TV. Geniet 'n volledige Engelse of kontinentale ontbyt op ons skaduryke stoep, of langs die plonspoel of in die ruim eetkamer teen 'n ekstra koste. Daar is veilige parkeerplek van die straat af en onderdak om jou gemoedsrus te gee.
Huys Ten Bosch is naby plaaslike restaurante en winkels geleë, en ongeveer 122 km vanaf Johannesburg en binne maklike bereik van ander geriewe. Ons bied privaat pendeldienste en begeleide dienste na enige plek, sowel as lughawens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juandre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 Meyer Street, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Huys ten Bosch Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Meyer Street, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang