by Hydrangea House | LekkeSlaap
+9

Hydrangea House

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hydrangea House bied verblyf in 'n gaste-eenheid in 'n mooi en vreedsame tuin gevul met krismisrose in Hilton. Die Hilton Quarry is net 'n paar minute weg en die eenheid is naby die Midlands Meander en skole. Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n privaat ingang op 'n residensiële perseel en bied gerieflike, huislike verblyf in 'n plaasatmosfeer.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV.

'n Heerlike ontbyt word soggens bedien.

Slaapplek

’n Bespreking by Hydrangea House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ac29dcbea0cfd4e236b850f896788fd39d8dd590ddabc80e6d845caa5b9b980f6acba51d515d745b2b263825ff73458e0bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400  per nag, vir 4 mense 38 Sutton Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.579418827016 30.300154306468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem