LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ibis Nest | LekkeSlaap
+26

Ibis Nest

31 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Ibis Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannelene  - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelene
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Heerlike stil plekkie weg van die geraas, alles is netjies en skoon. Gasvrou is baie behulpsaam gewees, pragtige mense.

Elbie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en verblyf is baie netjies.

Die gasvrou, Lettie, is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie netjies en mooi.

Cornelis S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verblyf by Ibis Nest.

Ons het 'n pragtige huisie in 'n pragtige tuin gehad. Die eienaars was baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant stay at Ibis Nest.

We had a lovely cottage in a beautiful garden. The owners were very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ibis Nest's terugvoer

Cornelis,
Thank you so much for your positive review. We really appreciate it. Hope we see each other again in future.
Kind Regards.
Dirk and Lettie

Ibis Nest
Dene P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dene P
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer en 'n definitiewe passie vir die pragtige tuin! Op die oewer van 'n spruit - lekker rustig!

Baie baie rustige plekkie. Perfekte wegbreek vir 'n naweek. Pragtige groot tuin en geen geraas nie!

Ibis Nest's terugvoer

Baie dankie Dene, jou positiewe kommentaar word waardeer. Ons webwerf sê wel dat ons 7 kilometer uit die dorp is. So daaraan kan ons ongelukkig niks doen nie.
Vriendelike groete,
Lettie

Ibis Nest
Ann U - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann U
Saam met vriende

Aangenaam verras deur die trots waarmee die eienaar die gastehuis aanbied.

Die lieflike, rustige atmosfeer van die uitgestrekte grasperk wat tot by die waterstroom strek, skep 'n vakansie-gevoel. Ons 3 vriendinne het die gastehuis met 2 slaapkamers gebruik met ten volle toegeruste kombuis. Die plek is pragtig gemeubeleer, uiters netjies en gerieflik. Lettie gaan uit haar pad om allerhande ekstras te voorsien. Dit was 'n heerlike paar dae. Dankie Lettie!

Ibis Nest's terugvoer

Dankie Ann vir die pragtige kommentaar. Dit word waardeer.

Ibis Nest
Yvonne S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig en oulik ingerig, home away from home!

Baie mooi omgewing en het lekker geslaap. Badkamer kouekraan het nie gewerk, maar nog steeds heerlik gebad in outydse pootjiebad. Eienaar het baie moeite gedoen om ons Karan Beef toe te neem met 'n plaaspaadjie. Baie gasvryheid is ervaar. Sal dit beslis aanbeveel en sal self ook weer terugkom.

Lizelle C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en netjiese verblyf!

Goeie en vriendelike diens met baie netjiese verblyf. Word beslis aanbeveel.

Janet M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en baie netjies.

Baie vriendelik ontvang. Die plaasatmosfeer skep 'n welkome rustigheid. Die eenheid waarin ons oornag het is regtig mooi en gemaklik, modern toegerus.

Daphne D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein stukkie hemel op aarde.

Ons verblyf by Ibis Nest het alle verwagtinge oortref! Niks het kortgekom nie. Tannie Lettie het ons so tuis laat voel en selfs met 'n paar muffins bederf vir ontbyt! Die omgewing en stroom wat naby die gastehuis verbyloop skep 'n perfekte atmosfeer van rustigeheid en vrede. Ons sal enige tyd weer teruggaan om die gejaagde lewe te ontsnap!

Younus I - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Younus I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful

Ibis Nest guesthouse is situated on a stunning property with stunning views. The owners are pleasant, kind and considerate. The cottage itself was clean, comfortable. Lovely linens and comfortable beds. The bathrooms were spotlessly clean. The towels were of a high quality. The kitchen equipment all good and clean. Good value for money.

Emil V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, baie mooi area en natuurskoon, alles wat jy nodig het.

Baie lekker gerieflike plekkie met oor genoeg spasie en als wat jy nodig het. Netjies, skoon en baie goed geleë. Ideal vir 'n ontspanne wegbreek in die natuur. Lettie is 'n baie gawe gasvrou!

Louis D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en pragtige natuurskoon.

Gawe ontvangs. Netjiese geriewe en netjies versorgde tuine.

Serie P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het so lekker gebly! Baie mooi en netjies!

Mandla N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was super.

It's the place to be and to relax.

Dirk K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ja sal aanbeveel vir die uitsig, baie mooi, maar die verblyf nie baie aangenaam.

Moes die Sondagoggend in koue water bad. Geen warm water gewees nie. Die uitsig is baie mooi. Kamer baie mooi.

Ibis Nest's terugvoer

Beste Dirk,

Ek is vreeslik jammer om te hoor van jou nare ervaring. Dis werklik die eerste keer dat gaste kla oor warm water. Dis egter onverskoonbaar. Ek sou net baie bly gewees het as jy dit voor die tyd kom aanmeld het, aangesien jy die vorige dag ook daar geslaap het. Dan sou ons definitief iets daaromtrent kon gedoen het. Ek het jou ongelukkig ook so min gesien, aangesien jy baie haastig was en die hele tyd by die ekspo deurgebring het.

Ek is regtig baie jammer.

Groete,
Lettie

Ibis Nest
Terence M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow dit was fantasties!

Baie dankie vir die lekker naweek en verblyf. En was daar ook nog die wonderlike mense van Ibis Nest wat ons bederf het. Baie baie dankie aan hulle!

Ibis Nest's terugvoer

Terence,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit opreg. Sulke goed opgevoede jongmense is waarlik 'n aanwins vir ons land. Mag dit baie goed gaan met julle.
Dirk en Lettie.

Ibis Nest
Ruth W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Dit was fantasties om hier te bly, die paartjie wat die plek bestuur is sout van die aarde tipe mense. Hulle het die verblyf die moeite werd gemaak. Ek sal dit vir enigiemand wat in die area is en verblyf soek aanbeveel, dit is jou beste opsie. Dankie, sal beslis weer daar bly, het nou al twee keer daar gebly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning!

It was fantastic to stay here, the couple who runs this place are salt of the earth. They have made our stay so worth it. I would recommend anybody who is in the area and is looking for a place to stay, this is your best choice. Thank you, will definitely stay there again, had stayed there twice now.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ibis Nest's terugvoer

Thank you ever so much. Highly appreciated.

Lettie
Ibis Nest

Ibis Nest
Cathy Q - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy Q
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, hartlike gasvryheid, lieflike omgewing.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable.

Very comfortable, warm hospitality, lovely setting.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Robert K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Saam met vriende

'n Wonderlike ontspannende ervaring in 'n pragtige omgewing waar groen gras strek tot teenaan 'n rivier omsoom met bome: rustigheid!

'n Wonderlike ontspannende ervaring in 'n pragtige omgewing waar groen gras strek tot teenaan 'n rivier omsoom met bome: rustigheid en gerugsteun deur 'n vriendelike, behulpsame en lieflike mens in die gasvrou: Sy gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel maar jy ervaar nooit haar besorgdheid oordrewe nie. Soos ek in die besoekersboek geskryf het: "Os het lekke gekya" (ons het lekker gekuier).

Cornel D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf met mooi uitsigte.

Het slegs oornag vir 'n troue. Het baie lekker geslaap en die area rondom die gastehuis is baie mooi.

Heindrich V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, skoon en ongelooflik gasvry.

Ons het ongelooflik lekker gebly! Die eienaars laat voel jou sommer tuis! Sal die verblyf vir enige persoon aanbeveel. Dit bied definitief meer as wat jy op die foto's kan sien! Ongelooflike plek. Baie dankie.

Ivan V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend .

Baie netjiese plek. Baie rustig.

Stan Stolk G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan Stolk G
Besigheidsreis

Friendly and cozy hideaway.

What a pleasant surprise this Ibis Nest is. Very nice cottage with two cozy bedrooms. And the best of all was the breakfast. Hope to be back soon!

Michiel Coenraad E - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel Coenraad E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bestuur is baie gasvry en gemaklik en die geriewe bo-verwagting goed.

Ons het die plattelandse omgewing werklik baie geniet en sal dit hoog aanbeveel.

Marge M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge M
Saam met vriende

Een van die beste plekke waarby ek nog by was.

Puik puik puik. Enige tyd weer daar woon. Wonderlike mense. Natuur is pragtig en die verblyf baie luuks. Ek beveel dit aan vir almal!

Norma H - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, wat meer kan ek sê! Gaan probeer die plek gerus sal weer daar oorbly. Gasvryheid wat jy nie meer vandag ervaar nie.

Dit is iets om te beleef, rustigheid man gaan oornag daar en beleef dit self. Sal weer daar oor slaap.

Lynn W - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn W
Enkelreisiger

Dit was heerlik! Hoogs aanbeveelbaar!

Dit is `n heerlike wegbreekbestemming aangesien dit so naby aan die woelige stede is. Ek is baie bly dat ek ook daar kon oorbly, aangesien ek van Volksrust moes aandoen in Heidelberg.

Jurie M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opregte gasvryheid en onvergeetlike verblyf

Mooi rustige omgewing en gerieflike skoon luukse verblyf. Die gasheer en gasvrou het ons so tuis laat voel ons was jammer om verder te reis. Jurie & Rina

Paul V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jessica W - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica W
Saam met vriende

Awesome venue and beautiful garden, friendly and welcoming hosts

We were so relieved to find that Ibis Nest was so close to the start of Joberg2C and what an amazing venue, very well thought out. We really enjoyed our stay, pity it was for such a short time ... we would love to go back!

Gideon T - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon T
Gesin met tieners

Baie aangenaam!

Baie behulpsaam en vriendelik. Fantastiese omgewing, so rustig. Kinders het dit geniet!

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Kleinbietjieniks, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4FGzpAunFtv1QBgo5YA4P83qkcZtfsy61tD41MkRTIXoBmbfYT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 Farm Kleinbietjieniks Heidelberg 1438 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.5541366117 28.284687661377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!